top of page
By Sprokieslig Dekor glo ons elke spesiale geleentheid verdien om pragtig en uniek te wees. Ons verhuur dekor vir troues , babatees en ander vieringe - alles met aandag aan detail en persoonlike aanslag. Laat ons jou help om n onvergeetlike atmosfeer te skep sonder die stres.
Dekor te huur
bottom of page