Dekor Verhuring
Skep die perfekte atmosfeer met ons wye reeks tafeldekor, agtergronde en unieke spesiale items wat beskikbaar is vir verhuring.
Kinderpakkette
Maak jou kind se dag onvergeetlik met ons gepersonaliseerde pakkies, volledig aangepas by hul naam en gunsteling tema.
Personalised Goedjies
Van gegraveerde glase tot unieke bordjies – ons bied ’n verskeidenheid items wat gepersonaliseer kan word.
Kort Storie
Sprokieslig Dekor het begin met 'n eenvoudige droom om skoonheid en warmte na elke feesviering te bring. Gevestig in Trichardt, stileer ons troues met 'n passie vir daardie fyn besonderhede wat 'n geleentheid onvergeetlik maak. Ons doen dit omdat ons glo dat jou spesiale storie 'n pragtige agtergrond verdien, sodat jy kan ontspan en elke minuut van jou geleentheid sorgvry saam met jou geliefdes kan geniet.